GEBED VIR DIE WEEK

Op die webblad PRAYING WITH THE HOURS is daar gebede wat drie keer per dag gebid kan word. Onder andere is daar een gebed dieselfde vir elke dag van die week.

My vertaling van die gebed is:

Gee, o Here, dat die gang van hierdie wêreld op ‘n vredevolle wyse deur U wonderlike voorsienigheid gestuur sal word; en dat U kerk U met vreugde, vertroue en opregtheid sal dien. Dit bid ons deur Jesus Christus ons Here wat met U en met die Heilige Gees leef en regeer, een God vir ewig en ewig. Amen.

Drie keer op ‘n dag word hierdie gebed deur Christene dwarsoor die wêreld gebid.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: