Ons gemeente het verlede jaar die Gestuurde Gemeente reis begin. Ons is nog in die luisterseisoen. Ek het egter ‘n behoefte om vir myself duidelikheid te kry oor die terminologie. Hiermee bedoel ek dan in besonder hoe ek die twee woorde “missionêr” en “missionaal” wil gebruik. Die missionale teologie het my bewus gemaak van die feit dat ek juis nie na ‘n ver plek hoef te gaan om ‘n gestuurde te wees nie. In die verlede het sendelinge het my dikwels (sonder dat dit altyd hulle bedoeling was) na ‘n minderwaardige Christen laat voel omdat ek nie na ver lande gaan nie.
Ek dink daar is verwarring oor die gebruik van die woorde “missionêr” en “missionaal”. Kom ek verduidelik die verwarring so:
My goeie vrou het my bekend gestel aan die wildtuin. Lees voort “Missionêre- vs Missionale Spiritualiteit”