Ek preek Sondag-oggend uit 1 Korintiërs 15:1-11. Ek sal hoofsaaklik op die opstanding van Jesus fokus. Een deel van die teks waarby ek nie gaan uitkom nie is “Christus het vir ons sondes gesterf…”
Christus is natuurlik die Griekse vertaling van die Hebreeuse woord “Messias”. Die Nuwe Testament beweer dat Jesus van Nasaret die Messias is wat God in die Ou Testament belowe het. Lees voort “CHRISTUS STERF VIR ONS SONDE”