DIE WONDER VAN HEMELVAART

Donderdag het ons terug gedink aan die hemelvaart van die Here Jesus. Veertig dae na die opstanding is Jesus opgeneem in die hemel.

Waarom die veertig dae?

Waarom was die hemelvaart nie direk na die opstanding nie?

Wat het in die veertig dae gebeur?

In Handelinge 1 lyk dit of drie belangrike ding in die veertig dae gebeur. Lees voort “DIE WONDER VAN HEMELVAART”

Blog at WordPress.com.

Up ↑