LYDENSTYD (LENT) IS VERBY

Ek het op Woensdag 4 Maart 2014 (Aswoensdag) hier aangedui dat ek vir die 4o dae van Lydenstyd (Sondae tel nie) my daarvan gaan weerhou om op Facebook en Twitter te lees of kommentaar te lewer. Die tyd word wêreldwyd gesien as ‘n vastyd en dit was my manier van vas. ‘n Vriend van my het vir hierdie tyd niks koffie gedrink nie. Ek het toe ook binne ‘n week besluit dat ek bietjie gaan wegbly van die koffietafel af. Terwyl ek dus die sosiale media gelos het, het ek besluit om die in dieselfde tyd teen 4 hoofstukke per dag die Nuwe Testament deur te lees. Ek het altwee gedoen en met altwee enduit volgehou.

Nou sou mense kon vra, wat is die waarde daarvan. Lees voort “LYDENSTYD (LENT) IS VERBY”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑