SO WERK DIE HERE

Dries Coorevits is ‘n finale jaar Maatskaplike werk student van Arteveldehogeschool in Gent BelgiĆ«. Hy het vanaf Maart tot Mei in 2008 by die CMR ( Christelike Maatskaplike Raad) Roodeplaat vir sy praktika ingeskakel.

Tydens sy oriĆ«ntering het Dries openlik bely dat hy nie godsdienstig is nie, dat God nie bestaan nie en hy daarom glad nie aan ‘n kerk behoort nie. Binne die konteks van die CMR het hy kennis gemaak met maatskaplike werkers en medestudente, almal Christen- gelowiges, wat indirek ‘n invloed uitgeoefen het op op sy denke oor godsdiens. Dit was veral een student wat nie geskroom het om Dries uit te nooi om saam met haar kerk toe te gaan nie. Aanvanklik was hy huiwerig, maar gou het die geblyk dat hy die kerkbywoning geniet. Lees voort “SO WERK DIE HERE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑