Laat U Koninkryk kom (31 Des 2017)

Ek plaas hier my notas wat ek gebruik het toe ek oor Psalm 126 gepreek het. Die aantekeninge is nie in ‘n leesstyl noodwendig nie. Dit is geskryf in die preek-genre.

Die erediens was ons gemeente se laaste erediens vir 2017 op 31 Desember 2017. Lees voort “Laat U Koninkryk kom (31 Des 2017)”

DAG 6 – 7 DAE GEBEDSGIDS

Sondag 16 Februarie begin ons 40 Dae van Saamwees. Hierdie veldtog slauit baie mooi aan by ons gemeente se visie en missie:

Ons is ‘n geloofsfamilie wat God -drie-Enige voluit dien, deur Homm in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee en ‘n verskil te maak in die wêreld.

Logo Gebed

Ons berei hierdie week voor vir ‘n ontmoeting met die Here. Die Bybel het verskeie verhale van ontmoetings met God. Nie twee van die verhale is dieselfde nie en nie twee se eindresultaat is dieselfde nie. Ons gaan nie elke dag by die kerk bymekaarkom nie, maar ons gaan saam bid. 

“Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. ” Handelinge 2:46-47

Hemelse Vader, saam met my geloofsfamilie bid ek… Lees voort “DAG 6 – 7 DAE GEBEDSGIDS”

DAG 5 – 7 DAE GEBEDSGIDS

Sondag 16 Februarie begin ons 40 Dae van Saamwees. Hierdie veldtog slauit baie mooi aan by ons gemeente se visie en missie:

Ons is ‘n geloofsfamilie wat God -drie-Enige voluit dien, deur Homm in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee en ‘n verskil te maak in die wêreld.

Logo Gebed

Ons berei hierdie week voor vir ‘n ontmoeting met die Here. Die Bybel het verskeie verhale van ontmoetings met God. Nie twee van die verhale is dieselfde nie en nie twee se eindresultaat is dieselfde nie. Ons gaan nie elke dag by die kerk bymekaarkom nie, maar ons gaan saam bid. 

“Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. ” Handelinge 2:46-47

Hemelse Vader, saam met my geloofsfamilie bid ek… Lees voort “DAG 5 – 7 DAE GEBEDSGIDS”

DAG 4 – 7 DAE GEBEDSGIDS

Sondag 16 Februarie begin ons 40 Dae van Saamwees. Hierdie veldtog slauit baie mooi aan by ons gemeente se visie en missie:

Ons is ‘n geloofsfamilie wat God -drie-Enige voluit dien, deur Homm in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee en ‘n verskil te maak in die wêreld.

Logo Gebed

Ons berei hierdie week voor vir ‘n ontmoeting met die Here. Die Bybel het verskeie verhale van ontmoetings met God. Nie twee van die verhale is dieselfde nie en nie twee se eindresultaat is dieselfde nie. Ons gaan nie elke dag by die kerk bymekaarkom nie, maar ons gaan saam bid. 

“Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. ” Handelinge 2:46-47

Hemelse Vader, saam met my geloofsfamilie bid ek… Lees voort “DAG 4 – 7 DAE GEBEDSGIDS”

DAG 3 – 7 DAE GEBEDSGIDS

Sondag 16 Februarie begin ons 40 Dae van Saamwees. Hierdie veldtog slauit baie mooi aan by ons gemeente se visie en missie:

Ons is ‘n geloofsfamilie wat God -drie-Enige voluit dien, deur Hom in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee en ‘n verskil te maak in die wêreld.

Logo Gebed

Ons berei hierdie week voor vir ‘n ontmoeting met die Here. Die Bybel het verskeie verhale van ontmoetings met God. Nie twee van die verhale is dieselfde nie en nie twee se eindresultaat is dieselfde nie. Ons gaan nie elke dag by die kerk bymekaarkom nie, maar ons gaan saam bid. 

“Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. ” Handelinge 2:46-47

Hemelse Vader, saam met my geloofsfamilie bid ek… Lees voort “DAG 3 – 7 DAE GEBEDSGIDS”

DAG 2 – 7 DAE GEBEDSGIDS

Sondag 16 Februarie begin ons 40 Dae van Saamwees. Hierdie veldtog slauit baie mooi aan by ons gemeente se visie en missie:

Ons is ‘n geloofsfamilie wat God -drie-Enige voluit dien, deur Homm in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee en ‘n verskil te maak in die wêreld.

Logo Gebed

Ons berei hierdie week voor vir ‘n ontmoeting met die Here. Die Bybel het verskeie verhale van ontmoetings met God. Nie twee van die verhale is dieselfde nie en nie twee se eindresultaat is dieselfde nie. Ons gaan nie elke dag by die kerk bymekaarkom nie, maar ons gaan saam bid. 

“Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. ” Handelinge 2:46-47

Hemelse Vader, saam met my geloofsfamilie bid ek… Lees voort “DAG 2 – 7 DAE GEBEDSGIDS”

Dag 1 – 7 Dae Gebedsgids

Eerskomende Sondag (16 Februarie) begin ons gemeente met die 40 Dae van Saamwees veldtog. Ons gemeente gebruik hierdie week as ‘n week van voorbereiding. Ons gaan onsself in besonder deur gebed voorberei vir die veldtog. Daar sal elke dag hier die sake verskyn waarvoor ons almal saam bid. Saterdag-oggend (06:30-07:30) het ‘n gesamentlike gebedsbyeenkoms en nagmaal met die oog op die 40 Dae van Saamwees.

Logo Gebed

Hemelse Vader, saam met my geloofsfamilie bid ek… Lees voort “Dag 1 – 7 Dae Gebedsgids”

DIE GEBED VAN ‘N GELOWIGE HET ‘N KRAGTIGE UITWERKING

In Jakobus 5:16 staan hierdie woorde:

Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.

Die vers staan natuurlik in die konteks van ‘n hele paar dinge oor gebed.

As daar iemand onder julle is wat swaarkry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is moet hy lofliedere sing. As daar iemand is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en hulle moet vir hom bid en hom met olie salf onder aanroeping van die Naam van die Here. En as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die Here sal hom gesond maak. As hy gesondig het, sal dit hom vergewe word. (Jakobus 5:13-15)

Hierdie teks is nou nie so eenvoudig soos om ‘n “bumper-sticker” op jou kar te sit wat sê: “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.” nie. Lees voort “DIE GEBED VAN ‘N GELOWIGE HET ‘N KRAGTIGE UITWERKING”

DIE PREEKMAAKPROSES – OOR GEBED

Ek het ‘n bepaalde proses wat ek volg wanneer ek preekmaak. My preekmaak begin gewoonlik op ‘n Maandag-oggend tydens my stiltetyd. Die teks wat ek die Maandag-oggend (en elke ander oggend in die week) in my stiltetyd lees is die teks waaroor ek die volgende Sondag preek. Ek lees dit dan heel eerste met die eenvoudige vraag: Wat probeer die Here nou vir MY deur hierdie teks sê?

Die volgende stap is dan gewoonlik wat die res van die Maandag-oggend neem. Ek probeer die teks verstaan. Ek kyk na taalgebruik en historiese konteks. Met histroeise konteks is ek op soek na die  bedoeling van die skrywer, wie sy gehoor was, wat die omstandighede was, ens.

Dinsdag, en Woensdag neem ek gewoonlik iewers twee ure per dag om kommentare te lees en te kyk wat ander ouens met die teks gemaak het en hoe hulle dit verstaan het. Lees voort “DIE PREEKMAAKPROSES – OOR GEBED”

EK GLO NIE IN DIE KRAG VAN GEBED NIE

Ek het gister oor gebed uit Lukas 11:1-13 gepreek. Die belangrikste punt wat ek deur die middel van die preek wou maak is dat gebed heel eerste ‘n verhoudingsaangeleentheid is. Aan die einde van my preek het ek ‘n paar dinge gesê wat ek oor God en gebed glo. Die laaste ding wat ek gesê het was:

Ek glo nie in die krag van gebed nie, ek glo in ‘n goeie God en Hy is die Vader van ons Here Jesus Christus.

Die opmerking het redelik reaksie uitgelok. Toe ek eers die reaksies (waaroor ek nie regtig verbaas was nie) begin kry, toe dink ek aan Jeff Christopherson’s se boek, Kingdom Matrix, daarin sê hy presies dieselfde “I don’t believe in the power of prayer.” Hy verduidelik dit dan so: Lees voort “EK GLO NIE IN DIE KRAG VAN GEBED NIE”

Blog at WordPress.com.

Up ↑