Op die webblad PRAYING WITH THE HOURS is daar gebede wat drie keer per dag gebid kan word. Onder andere is daar een gebed dieselfde vir elke dag van die week.
My vertaling van die gebed is: Lees voort “GEBED VIR DIE WEEK”
Kom loer bietjie in.

Ek het hierdie inskrwying uitgevee omdat ek oortuig is (jy kan ook maar lees deur die reaksie oortuig is) dat die manier waarop ek dit verwoord het nie billik was teenoor George Claassen nie en nie gesprek tussen Christene en andersdenkendes bevorder het nie.
Ek stem nog steeds nie saam met sy standpunt nie.
As ek na alles hierdie inskrywing moes oorskryf, sou ek nie my standpunt wysig nie, maar dit anders verwoord het.