Ek was onlangs in ‘n gesprek waar iemand weer die opmerking maak: “Vir God is daar nie groot of klein sonde nie.” So ‘n persoon sou natuurlik een of twee teksverse uit die Bybel ook kon aanhaal. Lees voort “Is alle sondes gelyk?”
Kom loer bietjie in.