Ek loop toe oor die naweek op Amazon hierdie besondere boek raak: New International Version – Cultural Backgrounds Study Bible. Ek het verskeie van NIV se studie Bybels op my rak. Wat hierdie een so besonders maak is dat dit die leser gaan help om die Bybel meer binne die ontstaanskonteks te lees.
Kyk byvoorbeeld na hierdie sin waarmee die Studiebybel begin: Lees voort “NIV, CULTURAL BACKGROUNDS STUDY BIBLE”