TOETREDE
“Wees stil en weet Ek is die Heer.” Here, God, U woorde en U nabyheid lei my ook in hierdie oggend na waters van rus en vrede, die heerlikheid van U nabyheid.
VRYHEID
U het my geskep om in vryheid te lewe. Vry om die vreugdes van die lewe te geniet soos U dit geskep het. Here God, gee dat ek in hierdie vryheid sal lewe soos U dit bedoel het, in besonder met volledige vertroue in U liefdevolle versorging.
TEENWOORDIGHEID Lees voort “Liturgie vir stilwees (3)”