Die kerk beleef ‘n krisis wêreldwyd. Daar is selfs agterdog teenoor die goeie werk wat die kerk in ons gemeenskappe doen. Naas die staat is die NG Kerk die grootste finansiële bydraer tot barmahrtigheidswerk in ons land. Ons het in die verlede foute gemaak. Die Bybelse regverdiging van die Apartheidstelsel en die rassisme wat daarmee saam in ons mense se lewens nesgeskop het, is maar een voorbeeld daarvan.
Op Facebook maak Arnau van Wyngaardt gister melding van ‘n artikel wat op 8 Januarie 2014 in Christianity Today verskyn het. Lees voort “DIE WÊRELD IS ‘N BETER PLEK – A.G.V. PROTESTANTSE SENDELINGE”