BEFORE AND AFTER

Before and AfterDie foto van New York se “skyline” voor en na 11 September 2001 sal altyd vir my ‘n skokkende foto bly. Dit is waarskynlik die gebeurtenisse wat die gang van die geskiedenis in ons tyd dramaties verander het.

Die skade wat daardie gebeure aan godsdienste gedoen het, is onberekenbaar omdat die optrede van die godsdiens-fanatici gebruik word as ‘n rede waarom mens nie in God behoort te glo nie.

Ek wil egter die foto gebruik om ‘n ander “before and after” punt te beklemtoon. Lees voort “BEFORE AND AFTER”

Blog at WordPress.com.

Up ↑