Ek lees op Ben Sternke se BLOG die baie interessante inskrywing oor eksponensiële groei teen liniêre groei. In die volgende grafiek wat ek in Afrikaans verwerk het, verduidelik hy die rede.
Die belangrike punt wat Sternke maak is die hele kwessie van dissipelskap. Eksponensiële groei is die gevolg van dissipelskap waar dissipels dissipels maak wat dissipels maak. Dissipelskap is die lantermyn opsie. Volgelinge is die opsie waarmee ons vinnig resultate kry.
Hy stel die vraag so: Lees voort “EKSPONENSIËLE GROEI”