DIE WETENSKAP VAN DANKBAARHEID (LUKAS 17)

Lukas 17:11-19 was gister in ons gemeente aan die orde. In antwoord op tien melaatses se versoek stuur Jesus hulle na die priester toe. Op pad na die priester ontdek hulle dat hulle gesond geword het. Een van die tien draai om terwyl hy God hardop prys en voor die voete van Jesus neerval en Hom dank. Op die ou end is Jesus se reaksie teenoor hierdie man:

“Staan op en gaan huis toe. Jou geloof het jou gered.” (Lukas 17:19)

Die Griekse woord (sesoken) wat met “gered” vertaal word, kan ook met “genees” vertaal word. Lees voort “DIE WETENSKAP VAN DANKBAARHEID (LUKAS 17)”

Blog at WordPress.com.

Up ↑