die beroep en integriteit

Die wildtuin bly maar vir ons ‘n wonderlike plek om te ontspan.

Ons was gelukkig om die vyf grotes te sien, maar ons is lankal by die punt verby dat die wildtuin net vir ons lekker is as ons die groot vyf gesien het. Ons kan selfs lang ente ry en niks sien nie, en dit sal steeds vir ons lekker wees. Terwyl ons kyk en soek kry ek en vroutjie ons agterstallige kuiertjies in en dikwels draai daardie gesprekke by redelike diep sake oordinge soos ‘n mens se verhouding met die Here.

Hierdie keer het ons gesprekke dikwels gedraai by dit wat vir ons voorlĂȘ, maar ook by die vyftien jaar wat ek en sy saam in Bergsig gehad het. Lees voort “die beroep en integriteit”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑