Motivering sprekers is groot in die tyd waarin ons lewe. Soos gister se 40 “speeches” in 2 minute wys, is dit veral in die rolprente wat motiveringstoesprake gebruik word. Natuurlik is dit toesprake wat spesiaal deurdink en deeglik ingeoefen is, maar steeds kan jy verstaan waarom dit mense motiveer wanneer jy daarna kyk.
Motivering bring ‘n mens by ‘n besluit, dikwels ‘n emosionele besluit, maar “the proof of the pooding lies in the eating.” – Die besluit moet op die speelveld van die lewe ‘n verskil maak, anders is dit maar net leë woorde.
Hierdie “speech” van Al Pacino is waarskynlik een van die bekendstes, maar steeds na my mening ook een van die bestes.
Hi, ons is in Ermelo dringend op soek na ‘n motiverings spreker om by ‘n hoerskool skoolfunksie voor ‘n groot sport dag te praat. Kan u my dalk na iemand toe verwys.