motivering

Motivering het daarmee te make dat die persoon wat motiveer die wat luister so ver kry om ‘n keuse te maak om iets doen waarvoor hulle nie kans gesien het om te doen nie, maar wat hulle weet gedoen behoort te word.

Motivering kry mense se ver om iets te doen wat hulle getwyfel het of hulle dit sou kon doen en te bang was vir die risikos wat daarmee gepaard gaan indien hulle dit wel sou doen.

Motivering kry mense sover om te doen wat nodig is om gedoen te word indien hulle sekere doelwitte wou bereik.

Hier is 40 motiveringspraatjies in 2 minute.

Wat maak dat ‘n spreker jou motiveer?

3 thoughts on “motivering

Add yours

  1. Ek is so versigtig ek byt eintlik op my tande.

    Tereg is ‘n motiveerder iemand wat jou dinge laat doen wat jy dalk nooit sou doen op eie instink nie. Ek dink aan die wat ons by die werk kom motiveer het.
    Na ‘n laaaang komiese aanbieding het hy ons ‘n vorm vol baie interesante en persoonlike vrae laat ingevul waarna ons dit ingehandig vir “evaluasie”. Die evaluasies sou nou jou hele karakter “expose” en dit is toe ook vir ons uitgedruk om te lees. Myne het vir my presies vertel hoe my brein werk en dat ek ‘n “links brein” mens is. Behalwe dat ek volgens die analise “kunstig en ‘n mense mens was, het dit nie veel vir my beteken nie. Wat vir opgewonde gemaak het was hoe die “analise” my opgehemel het.
    Ek het AL die “goodies” om die baas te word. Ek besit eienskappe wat mense aantrek en mense hang aan my lippe as ek begin praat en soo aan. Baie min fout met my en die klein foutjies kon ek ook uit die weg ruim… deur middel van “self actualisarion” en “self fulfillment” en “self motivation”. Die punt is – Jesus was nerens in die prentjie nie. Ek kon als SELF doen.

    En Jare later kom ek af op Justin Peters se “call For Discernment” en dit val soos ‘n boek oop voor my en ek besef, Ek sal nooit alleen regkom nie.

    Maar dit het gehelp om die vraag te beantwoord Attie. Watter spreker motiveer my?

    ‘n Spreker wat my motiveer is die een wat my oortuig dat ek tot NIKS in staat is op my eie nie en dat die “grace” van God vir my genoeg is.
    ‘n Spreker wat erken dat God ons enigste Sielkundige is omdat niemand anders ken my siel nie.
    ‘n spreker wie se lewe spreek van getuienisse en nie devil’s advocate speel nie.
    Een wat my opgewonde maak en hou oor als wat God vir my doen en wil doen
    ‘n spreker wat ek na die afsluiting van die sessie mee saam kan bid.

    Dit in kort…sou ek se bind my

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: