ons is nie op afstandbeheer nie

Ek was aangenaam verras toe Piesangverkoper (Alias Bertus) gister by ons in die erediens opdaag en hy hom na die tyd aan my kom voorstel. Ek was ook aangenaam verras toe ek sy persoonlike belewenis van die erediens en my preek op sy blog gelees het.

In die preek het ek hierdie “gelykenis” vertel om ‘n sekere punt te verduidelik.

Toe ons seun Andries, ‘n seuntjie was, het hy ‘n afstandbeheer karretjie gehad. Lees voort “ons is nie op afstandbeheer nie”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑