motivering

Motivering het daarmee te make dat die persoon wat motiveer die wat luister so ver kry om ‘n keuse te maak om iets doen waarvoor hulle nie kans gesien het om te doen nie, maar wat hulle weet gedoen behoort te word.

Motivering kry mense se ver om iets te doen wat hulle getwyfel het of hulle dit sou kon doen en te bang was vir die risikos wat daarmee gepaard gaan indien hulle dit wel sou doen.

Motivering kry mense sover om te doen wat nodig is om gedoen te word indien hulle sekere doelwitte wou bereik.

Hier is 40 motiveringspraatjies in 2 minute. Lees voort “motivering”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑