‘n gelykenis – lig in die donker

Die verhaal word vertel van die verlamde seuntjie wat in vroeër jare, toe verlamde mense nog nie so mobiel was nie, feitlik al sy tyd by sy venster gesit en uitkyk het. Een aand het hy opnuut weer raakgesien hoe ‘n man die straatligte voor sy venster aansteek. Lees voort “‘n gelykenis – lig in die donker”

Blog at WordPress.com.

Up ↑