‘n Vriend en kollega van my het ook sy eie blog begin met die naam HEILIGE BRANDBOUD waar hy hoofsaaklik oor die bediening “blog”. Bederf hom bietjie en loer daar in en verwelkom hom. As jy wil weet hoe dit vir ‘n dominee se gesin voel, gaan lees bietjie sy gedig “PASTORIE“.
Laat 'n boodskap