GOD SE KERSKAARTJIE (2)

Gister het ek ‘n paar woorde geskryf oor God se kerskaartjies en ons lees God se eerste kerskaartjie in Genesis 3:14 en 15 lees.

Die volgende kerskaartjie is in Genesis 12:1-3 waar God ‘n belofte aan Abraham maak:

“Ek sal jou ‘n groot nasie maak, Ek sal jou seën en en jou ‘n man maak en jy moet tot ‘n seën wees. Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek.  In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.”

My eie verduideliking van die woorde “God se seën” is: God maak sy beloftes waar. As ‘n mens nou in gedagte hou dat God in Genesis 3:14-15 Iemand belowe wat die werk van die sonde ongedaan sal maak, dan beteken “seën” dat God daardie belofte gaan waar maak. Lees voort “GOD SE KERSKAARTJIE (2)”

HEILIGE BRANDBOUD

‘n Vriend en kollega van my het ook sy eie blog begin met die naam HEILIGE BRANDBOUD waar hy hoofsaaklik oor die bediening “blog”. Bederf hom bietjie en loer daar in en verwelkom hom. As jy wil weet hoe dit vir ‘n dominee se gesin voel, gaan lees bietjie sy gedig PASTORIE.

Blog at WordPress.com.

Up ↑