ASWOENSDAG – BEGIN VAN LYDENSTYD

Aswoensdag is die eerste dag van Lydenstyd op die Christelike kalender en is 46 dae voor Paassondag. Dit word Aswoensdag genoem omdat die vroeë kerk op die dag iewers op die gelowiges se liggame ‘n kruis gemaak het met die as van die gebrande palmtakke van die vorige jaar se Palm-Sondag. Hierdie 46 dae is die tyd op die Christelike kalender waarin die kerk voorberei vir die fees van die opstanding op Paassondag.

Volgens die evangelies het Jesus 40 dae in die woestyn deurgebring waar Hy deur die duiwel versoek is. Lees voort “ASWOENSDAG – BEGIN VAN LYDENSTYD”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑