GELYKENIS 9: DIE WAARDEVOLLE PÊREL

In die tyd toe Jesus geleef het, het pêrels ‘n besondere waarde gehad. Mense wou graag ‘n mooi pêrel hê, nie net vir die geld-waarde van die pêrel nie, maar ook omdat ‘n pêrel so baie mooi was. Dit was vir die mense net baie aangenaam om ‘n pêrel te hanteer en daarna te kyk.

“Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n handelaar wat op soek is na goeie pêrels. As hy ‘n baie waardevolle pêrel raakloop, gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop die pêrel.” (Matteus 13:45-46)

Die volgende is waardevolle momente in hierdie gelykenis: Lees voort “GELYKENIS 9: DIE WAARDEVOLLE PÊREL”

Blog at WordPress.com.

Up ↑