GELYKENIS 6: GROOT DINGE BEGIN KLEIN

Mens kry dit keer op keer wanneer jy die geskiedenis lees: Alle groot dinge het ‘n klein begin gehad. In die gelykenis wat ons vandag lees, leer die Here Jesus ons, dat dit met die Koninkryk van God dieselfde is.

“Hy het nog ‘n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: ‘Die koninkryk van die hemel is soos ‘n mosterdsaadjie wat iemand gevat en in sy lang geplant het. Dit is die kleinste van al die soorte saad, maar as dit uitgegroei het, is dit groter as die tuinplante en word dit ‘n boom, sodat die voëls in sy takke kom nes maak.’” (Mattues 13:31-32) Lees voort “GELYKENIS 6: GROOT DINGE BEGIN KLEIN”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑