GELYKENIS 2: TWEE FONDAMENTE

“‘Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met ‘n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Die stortreëen het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots. En elkeen wat hierdie woorde van My hoor en nie daarvolgens handel nie, kan vergelyk word met ‘n dwaas wat sy huis op sand gebou het. Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en die huis het ingestort en is heeltemal verwoes.’  Toe Jesus klaar gepraat het, was die skare verbaas oor sy onderrig, want Hy het hulle geleer soos ‘n man met gesag en nie soos hulle skrifgeleerdes nie.”  (Mattues 7:24-29)In die paar verse voor hierdie gelykenis gaan dit oor gehoorsaamheid en Jesus maak hierdie bekende uitspraak: 

“Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my vader wat in die hemel is.” (Matteus  7:21)

Gehoorsaamheid was vir Jesus belangrik. Lees voort “GELYKENIS 2: TWEE FONDAMENTE”

Blog at WordPress.com.

Up ↑