Tag Archives: verhouding met die Here

WATTER SKOENE DRA JOU VERHOUDING MET DIE HERE

Ek het Dinsdag-oggend by Hoërskool John Vorster geopen. Sondag het ek ook hulle erediens vir die Graad 8’s gehou en HIER daaroor geskryf. Die vraag wat ek Dinsdag-oggend gevra het is:

WATTER SKOENE DRA JOU VERHOUING MET DIE HERE

Ek het verskillende pare skoene saamgevat om die punt vir hulle te illustreer.

 

Die eerste paar skoene was netjiese hofskoene. Daardie skoene wat veral vrouens net vir spesiale geleenthede aantrek. Het ek dalk ‘n mooi, blink, indrukwekkende verhouding met die Here, maar dit word op Sondae en baie spesiale geleenthede uitgehaal.

 

 

Die tweede paar skoene was ‘n paar pantoffels. Lees voort

Advertisements

6 Kommentaar

Filed under Stories en gelykenisse, Tieners