EN AANGESIEN DIE BULLS NOU IN PIENK SPEEL

Ek kry vanoggend ‘n epos met hierdie inhoud:

Since the Bulls will be playing in pink this year:

1. One lucky season ticket holder will win a free make-over during half time of each match. 

2. Fans will no longer be allowed to braai before kick-off, instead fondue stations will be available for snacks

3. The beer tent will no longer sell beer, but a wide variety of fruity drinks will be available Lees voort “EN AANGESIEN DIE BULLS NOU IN PIENK SPEEL”

SCHALK BURGER VIR VIER WEDSTRYDE GESKORS

Die Beeld berig op die voorblad vanoggend dat Schalk uitgewys is vir ‘n gevaarlike duikslag in die wedstryd teen Samoa.(Kliek op my skakel “BEELD SE HOOFBERIG” onder “LEES VANDAG” en lees Beeld se artikel.)   Die uitslag van die verhoor was  nog nie bekend nie, maar is nou bekend. Schalk is vir vier wedstryde geskors. Ek dink die straf was bietjie kwaai en ek dink dit All Blacks en Die Auusies was op die paneel in die hoop dat ons Vrydag se wedstryd teen Engeland verloor, want hulle is bang vir ons.

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑