God versamel ons voor Hom. (Na aanleiding van Pslam 148)
Voorganger:
Ewige God en Vader, ons is hier bymekaar om U te loof. Ons loof U vir alles wat ons kan sien, en met tye kan verstaan: die son, maan sterre, die wolke en die veranderende weerpatrone.
Gemeente:
Prys die Here vanuit die hemele.
Voorganger: Lees voort “‘N LITANIE VIR SONDAG 30 DESEMBER”