Die Christelike godsdiens en kerklike termilogie is vol standaard uitdrukkings. Uitdrukkings wat ons onnadenkend gebruik sonder om regtig oor die betekenis daarvan te dink. Dink maar aan die uitdrukking “geregverdig deur geloof.” Ek het onlangs weer met iemand gesels wat heeltemal verward was oor die gebruik van die uitdrukking “stem van die Here”. Watter impak het sulke uitdrukkings op die brein?
Navorsers in Spanje het gevind dat wanneer die brein vertroud raak met sulke standaard uitdrukkings, word dit vir die brein niks anders as net woorde nie. Lees voort “WATTER TAAL PRAAT MENSE VANDAG?”