Ding het op sy Stoep gevra wat mense glo as hulle bely dat hulle glo in die opstanding van die vlees. Ek dink ‘n paar dominees moet daar gaan lees. Ons het nie ons mense mooi geleer wat om te glo oor die opstanding van die vlees nie. Mense weet nie wat om te glo nie. Meeste Christene weet net hulle mag nie glo wat die Nuwe Hervormers glo nie – wat ‘n goeie dinge is – maar hulle is ook nie heeltemal seker wat die Nuwe Hervormers hieroor glo nie. Net solank hulle nie dieselfde glo nie.
As ek nie op Ding se stoep mag speel nie, dan speel ek maar hier rondom my Koffietafel.
Ek is ‘n dominee, maar ek dink nie ek is die wêreld se skerpste teoloog nie. Lees voort “EK GLO IN DIE OPSTANDING VAN DIE VLEES”