GRONDHERVORMING EN DIE NG KERK

Die verkiesing van Cyril Ramaphosa tot ANC president tydens die onlangse ANC Konferensie (16-20 Desember 2017) het vir baie van ons as ‘n verligting gekom. Oor die res van die top 6 van die ANC is almal nie so opgewonde nie. In die vroeĆ« ure van Donderdag 21 Desember het die nuwe president van die ANC sy nooienstoespraak gegee. ‘n Toespraak wat uit die aard van die saak intens bestudeer sou word. Lees voort “GRONDHERVORMING EN DIE NG KERK”

Blog at WordPress.com.

Up ↑