Daily Archives: Augustus 7, 2017

NIV, CULTURAL BACKGROUNDS STUDY BIBLE

51exor2b1sel-_sy344_bo1204203200_Ek loop toe oor die naweek op Amazon  hierdie besondere boek raak: New International Version – Cultural Backgrounds Study Bible. Ek het verskeie van NIV se studie Bybels op my rak. Wat hierdie een so besonders maak is dat dit die leser gaan help om die Bybel meer binne die ontstaanskonteks te lees.

Kyk byvoorbeeld na hierdie sin waarmee die Studiebybel begin:

Even though the Bible was written for us, it wasn’t written to us.

Net daardie sinnetjie slaan elke moontlike poging om die Bybel letterlik-fundamentalisties te lees vir ‘n ses. Lees voort

Advertisements

Lewer kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe