Daily Archives: April 4, 2017

Daar is ‘n plan vir Vrydag

Volgens ‘n verklaring deur die regering is daar ‘n plan vir Vrydag:

“Die sosialemediaboodskappe word gestuur om die land se beeld in oneer te bring, om die ekonomie te ontwrig en om die indruk van wanorde en vrees in gemeenskappe te wek.

“Burgerlike organisasies, sakeondernemings en die samelewing in die geheel word aangemoedig om saam met die regering te werk om ons demokrasie te versterk om sodoende ’n beter Suid-Afrika te skep en by te dra tot ’n beter en veiliger Suid-Afrika,”

Eerstens is ek bly daar is ‘n plan. ‘n Plan wat blykbaar deur ten minste al die opposisie partye gesteun word. Lees voort

1 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe