DIE TYDSGEES – 40 DAE VAN SAAMWEES (1)

Met die tydsgees word bedoel  die kenmerkende manier waarop die grootste deel van mense van ‘n bepaalde tyd dink en optree. Elke tydsgees het sy eie unieke kenmerke. Ek sien 4 belangrike kenmerke van die tydsgees waarin ons lewe. Hierdie kenmerke het ‘n leefstyl geword wat nadelig inwerk op die mense, op die gemeenskap, op die kerk en op die skepping.

Die vier kenmerke is:  Lees voort “DIE TYDSGEES – 40 DAE VAN SAAMWEES (1)”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑