DAG 4 – 7 DAE GEBEDSGIDS

Sondag 16 Februarie begin ons 40 Dae van Saamwees. Hierdie veldtog slauit baie mooi aan by ons gemeente se visie en missie:

Ons is ‘n geloofsfamilie wat God -drie-Enige voluit dien, deur Homm in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee en ‘n verskil te maak in die wêreld.

Logo Gebed

Ons berei hierdie week voor vir ‘n ontmoeting met die Here. Die Bybel het verskeie verhale van ontmoetings met God. Nie twee van die verhale is dieselfde nie en nie twee se eindresultaat is dieselfde nie. Ons gaan nie elke dag by die kerk bymekaarkom nie, maar ons gaan saam bid. 

“Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. ” Handelinge 2:46-47

Hemelse Vader, saam met my geloofsfamilie bid ek… Lees voort “DAG 4 – 7 DAE GEBEDSGIDS”

GODSDIENSTIG MAAR NIE GEESTELIK NIE

Enige iemand wat bietjie van die gesprek hieroor weet, sal besef dat die onderwerp van hierdie inskrywing ‘n stroomop opmerking is. Die eintlik uitdrukking is: “Spiritual But Not Religious.” (Geestelik Maar Nie Godsdienstig Nie) In kort: SBNR. Hulle het selfs hulle eie webblad. Gaan kyk gerus by SBNR.

Die basiese punt sou wees dat sulke persone (SBNR) nie georganiseerde godsdiens nodig het om in die regte verhouding met God te wees nie. Robert Fuller het hierdie benadering so saamgevat:  Lees voort “GODSDIENSTIG MAAR NIE GEESTELIK NIE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑