DISSIPEL IN DIE SKADU

Dissipelskap is die “buzz”-woord op hierdie stadium. HIER kan jy gaan lees wat mense oor dissipelskap gesê het. Ek weet nie hoe ander daaroor voel nie. In alle eerlikheid moet ek sê dat wanneer ek oor dissipelskap lees, dan kry ek dikwels die gevoel dat ek dit nie maak as dissipel nie.

Ek preek Sondag uit Johannes 1:29-42. In die gedeelte lees ons van Jesus se eerste drie dissipels. Ons ken net twee van die drie se name. Die twee broers, Andreas en Petrus. Lees voort “DISSIPEL IN DIE SKADU”

Blog at WordPress.com.

Up ↑