EK GLO NIE IN DIE KRAG VAN GEBED NIE

Ek het gister oor gebed uit Lukas 11:1-13 gepreek. Die belangrikste punt wat ek deur die middel van die preek wou maak is dat gebed heel eerste ‘n verhoudingsaangeleentheid is. Aan die einde van my preek het ek ‘n paar dinge gesê wat ek oor God en gebed glo. Die laaste ding wat ek gesê het was:

Ek glo nie in die krag van gebed nie, ek glo in ‘n goeie God en Hy is die Vader van ons Here Jesus Christus.

Die opmerking het redelik reaksie uitgelok. Toe ek eers die reaksies (waaroor ek nie regtig verbaas was nie) begin kry, toe dink ek aan Jeff Christopherson’s se boek, Kingdom Matrix, daarin sê hy presies dieselfde “I don’t believe in the power of prayer.” Hy verduidelik dit dan so: Lees voort “EK GLO NIE IN DIE KRAG VAN GEBED NIE”

Blog at WordPress.com.

Up ↑