LITURGIE VIR MY TYD MET GOD (NADER TOT GOD)

Ek het Maandag geskryf oor WAAR BEGIN ELIA SE GEBED? en toe die opmerking gemaak dat gebed baie meer as net die sĂȘ van woorde. Gebed is ‘n leefstyl. Ek het HIER ook geskryf oor ‘n manier om jou gebedstyd in te rig.

Na aanleiding van Maandag se skrywe en ‘n paar gesprekke wat ek hierdie week gehad het, dink ek tog dit is belangrik om te beklemtoon dat tyd alleen met God onvervangbaar waardevol is in die kind van God se lewe. Lees voort “LITURGIE VIR MY TYD MET GOD (NADER TOT GOD)”

Blog at WordPress.com.

Up ↑