‘n Paar weke terug het ek as inleiding tot my preek die storie vertel van Thomas Carlyle en sy vrou. Ek was weereens verstom hoe uiters aandagtig die mense geluister het terwyl ek die verhaal vertel. Ek het net weereens besef dat stories altyd ‘n belangrike rol speel in kommunikasie. Die vraag is egter hoekom is stories so waardevol en maak dit so ‘n groot impak op mense.
Die diagram waarna ek gister ook verwys het, verduidelik hoe die navorsing van die Princeton Universiteit die impak van stories verstaan.
Wanneer ‘n gemeente na ‘n preek luister met PowerPoint aanbieding is daar twee dele van die brein wat gestimuleer en geaktiveer word, Lees voort “HOEKOM HOU ONS SO BAIE VAN STORIES?”