RICK WARREN ‘N ONDERHOUD

Elke keer wat ek betrokke is by ‘n veldtog waar ons een van Rick Warren se veldtogte doen, hoor ek kritiek uit verskeie oorde. Ek probeer dikwels my bes om te antwoord.

In ‘n onderhoud wat Paul Bradshaw met hom gevoer het, het Rick Warren so gereageer.

“People ask me, What is the purpose of life? And I respond: In a nutshell, life is preparation for eternity. We were made to last forever, and God wants us to be with Him in Heaven.

One day my heart is going to stop, and that will be the end of my body– but not the end of me. I may live 60 to 100 years on earth, but I am going to spend trillions of years in eternity. This is the warm-up act – the dress rehearsal.

God wants us to practice on earth what we will do forever in eternity. We were made by God and for God, and until you figure that out, life isn’t going to make sense.

Life is a series of problems: Either you are in one now, you’re just coming out of one, or you’re getting ready to go into another one. The reason for this is that God is more interested in your character than your comfort. God is more interested in making your life holy than He is in making your life happy. We can be reasonably happy here on earth, but that’s not the goal of life. The goal is to grow in character, in Christ likeness.

This past year has been the greatest year of my life but also the toughest, with my wife getting cancer.

I used to think that life was hills and valleys – you go through a dark time, then you go to the mountaintop, back and forth. I don’t believe that anymore. Rather than life being hills and valleys, I believe that it’s kind of like two rails on a railroad track, and at all times you have something good and something bad in your life. No matter how good things are in your life, there is always something bad that needs to be worked on. And no matter how bad things are in your life, there is always something good you can thank God for.

You can focus on your purposes, or you can focus on your problems. If you focus on your problems, you’re going into self-centeredness, “which is my problem, my issues, my pain.” But one of the easiest ways to get rid of pain is to get your focus off yourself and onto God and others.

We discovered quickly that in spite of the prayers of hundreds of thousands of people, God was not going to heal my wife or make it easy for her. It has been very difficult for her, and yet God has strengthened her character, given her a ministry of helping other people, given her a testimony, drawn her closer to Him and to people.

You have to learn to deal with both the good and the bad of life. Actually, sometimes learning to deal with the good is harder. For instance, this past year, all of a sudden, when the book sold 15 million copies, it made me instantly very wealthy. It also brought a lot of notoriety that I had never had to deal with before. I don’t think God gives you money or notoriety for your own ego or for you to live a life of ease. So I began to ask God what He wanted me to do with this money, notoriety and influence. He gave me two different passages that helped me decide what to do, II Corinthians 9 and Psalm 72.

First, in spite of all the money coming in, we would not change our lifestyle one bit. We made no major purchases.

Second, about midway through last year, I stopped taking a salary from the church.

Third, we set up foundations to fund an initiative we call The Peace Plan to plant churches, equip leaders, assist the poor, care for the sick, and educate the next generation.

Fourth, I added up all that the church had paid me in the 24 years since I started the church, and I gave it all back. It was liberating to be able to serve God for free.

We need to ask ourselves: Am I going to live for possessions? Popularity? Am I going to be driven by pressures? Guilt? Bitterness? Materialism? Or am I going to be driven by God’s purposes (for my life)?

When I get up in the morning, I sit on the side of my bed and say, God, if I don’t get anything else done today, I want to know You more and love You better …

God didn’t put me on earth just to fulfill a to-do list. He’s more interested in what I am than what I do. That’s why we’re called human beings, not human doings.

Happy moments, PRAISE GOD.

Difficult moments, SEEK GOD.

Quiet moments, WORSHIP GOD.

Painful moments, TRUST GOD.

Every moment, THANK GOD.”

10 Kommentaar

Filed under Rick Warren

10 responses to “RICK WARREN ‘N ONDERHOUD

  1. Mense kan kritiseer, maar kyk die vrug! Dankie, Attie!

  2. Johan

    Hierdie is nou wat ek noem – great.
    Ek sien sommer uit na vandag met al sy probleme.

  3. Luka

    Wyse woorde deur God ge-inspireer.

  4. Johan

    Attie, hou aan doen wat jy doen. Jy doen dit goed en laat die kritiek maar soos water van jou rug af rol. Ek geniet jou inskrywings nogal baie en soms verskil ek van jou, maar dink net hoe boring sou dit wees as almal atyd met alles saamgestem het.

    Lekker dag vir almal, ook vir ou Barend wat bietjie sukkel met himself, ook vir Werner en almal wat gereed koffie drink Dit is lekker om sou saam om die tafel en sit en slimmighede kwyt te raak.

    Ek voor ek vergeet, Rick Warren weet waarvan hy praat en ons Selgroep het nou al sy boeke deurgewerk en dit was net positief, veral die laaste een oor hoe om met die Bybel om te gaan.

  5. Barend

    Ek kyk op na die kansel. Waar sal my hulp vandaan kom? Seker van mense met foute. Mense wat foute maak. Mense wat Bywil ‘honde’ doen.

  6. DIV

    Barend, my vriend ek verstaan jou nie.

    Jy eien jou die reg toe om te sê wat jy wil. Jy mag die dominee op die kansel ‘n hond noem. As iemand jou daaroor aanspreek dan kerm jy daaroor. Soos jou opmerking op 27 Mei in reaksie op Gert se opmerking: “Nee man, ek het nie kerke gevloek nie net my storie gedeel. Baie teleurgestel dat die ‘laster teen die kerk’ kaart al weer gespeel word maar!”

    DIt wil vir my lyk asof jy nie genoeg aandag op jou eie blog kry nie en nou kom soek jy dit hier. Hoekom kom jy altyd terug om altyd weer kommentaar te lewer? Jy het dit nou al oor en oor duidelik gemaak dat jy met absoluut niks gaan saamstem wat Attie sê nie.

    Ek dink nie jy het enige standpunt nie. Ek dink jou standpunt is: As ‘n dominee dit sê is ek daarteen. As die NG Kerk dit doen is dit verkeerd. En moenie jou lidmaatskap van die NG Kerk voorhou nie. Ek dink nie jy praat die waarheid daaroor nie.

    Dalk moet jy maar op jou bicycle klim en padgee.

    Doom Attie, ek, vir een, sal verstaan as jy nooit weer enige kommentaar van hierdie man toelaat nie.

    • ip

      vir barend =
      God se genade is vir jou genoeg
      moenie verder worry nie
      weet jy hoe groot is God
      weet jy hoe ver is die ooste van die weste – dit is hoe
      ver God ons oortredinge verwyder
      genade onbeskryflik groot is ook vir jou geoffer
      mooi loop en ‘n geseende lewe

  7. Nic Alberts

    Jammer dat die kuberruimte hoofsaaklik opgeneem word deur negatiewe opmerkings en kommentaar! ALLE mense is mos ewe spesiaal vir die Here – ek dink jy het dit eenkeer in ‘n preek gesê “al was jy die enigste mens op die aarde, sou die Here nog steeds vir jou aan die kruis gesterf het!”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s