WAAROM KERK TOE?

Thomas G Long het ‘n besondere boek geskryf met die titel: Beyond the Worship Wars: Building Vital and Faithful Worship.┬áIn die boek vra hy onder andere die baie belangrike vraag: Hoekom kom mense kerk toe? (Long:15) Mense kom natuurlik kerk toe vir verskillende redes: Gewoonte, dankbaarheid, skuldgevoelens, lojaliteit, druk van ander, ter wille van die kinders, diepe oortuiging, ander weet nie regtig hoekom nie.

Maar, ons weet dat erediensbywoning ‘n al hoe groter probleem word. Al hoe minder mense gaan kerk toe. Lees voort “WAAROM KERK TOE?”

Blog at WordPress.com.

Up ↑