EK GLO IN DIE HEILIGE GEES

Cas Weppener lei hierdie jaar ons eredienste tydens Pinkster. Hy doen dit na aanleiding van die Afskeidsgesprekke wat Jesus met sy dissipels gehad het en wat in Johannes 13-17 opgeteken is. Hierdie gesprekke vind plaas aan die tafel waar Hy die laaste keer saam met sy dissipels eet en ook tussen die wingerde.

Gisteraand het Hy onder andere die Heilige Gees vergelyk met ‘n soufleusse in’n teater. ‘n Souffleuse is die persoon wat met die volledige teks iewers staan of sit. Wanneer iemand op die verhoog sy woorde vergeet, is sy die een wat vir daardie persoon sy woorde fluister en Hom herinner wat Hy moet sĂȘ. Die Heilige Gees doen dit in ons lewens.

Ek dink maar net hoe Hy dit in my eie lewe doen. Lees voort “EK GLO IN DIE HEILIGE GEES”

Blog at WordPress.com.

Up ↑