Vandag vier die kerk hemelvaart.
“Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien en ‘n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer sien nie.” (Handelinge 1:9)
Hemelvaart is natuurlik nie meer ‘n vakansiedag nie. Ek dink dit is ‘n goeie ding. Maar, hemelvaart is vir Christene ‘n baie belangrike gebeure. In sy kommentaar op die Heidelbergse Kategismus sê Veldkamp dat daar op hierdie dag ‘n wonderlike nuwe verbinding tussen hemel en aarde tot stand kom. Lees voort “HEMELVAART”