OPENBARING:ALLES NUUT – DIESELFDE MAAR OOK NIE DIESELFDE

Ek preek eerskomende Sondag die laaste keer vir hierdie kort reeks uit Openbaring uit. Hierdie keer uit Openbaring 22 oor die Nuwe Jerusalem. Intussen werk my gedagtes nog met verlede week se preek ook. Ek dink byvoorbeeld dikwels hierdie week aan die hele gedagte dat God alles nuut sal maak.

“Toe sĂȘ Hy wat op die troon sit: ‘Kyk ek maak alles nuut.'” (Openbaring 21:5)

Ek dink dikwels oor hierdie nuutmaak. Lees voort “OPENBARING:ALLES NUUT – DIESELFDE MAAR OOK NIE DIESELFDE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑