GEEN MENS ONHEILIG OF ONREIN NIE

Ons lees vanoggend Handelinge 10:34-43. Die metode wat ons gebruik is die BID DIT! metode.

By die eerste lees van die gedeelte besef ek dat mens dalk bietjie meer moet doen as net ‘n gebed skryf om die boodskap van die teks raak te vat. Tydens die 40 Dae in die Woord veldtog het ek by geleentheid ook gesê dat ‘n mens soveel vrae as moontlik vir die teks moet vra. Vrae soos WIE’ WAT; WAAR; WANNEER; WAAROM.

WIE? Petrus is aan die woord. (Vers 34) Kornelius word natuurlik ook genoem. Om te weet wie Kornelius is, moet ‘n mens weier as net hierdie paar verse lees. Volgens 10:1 was hy ‘n kaptein in die Italiaanse regiment. Lees voort “GEEN MENS ONHEILIG OF ONREIN NIE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑