Ons lees vanoggend Jesaja 65:17-25, maar ek het die behoefte om iets te deel oor die opstanding van Jesus. Johannes 20:1-18 het opnuut weer my oë hiervoor oopgemaak.
Tydens Paasfees en dan in besonder op die Sondag van die opstanding hoor ek so dikwels dat Jesus vir ons die dood oorwin het en dat die graf Hom nie kon hou nie en dat God sterker is as die dood. Hierdie dinge is natuurlik onteenseglik waar. My enigste vraag is: Was dit dan ooit anders? Was daar dan ooit ‘n tyd toe God nie sterker was as die dood nie? Lees voort “JESUS SE OPSTANDING – MEER AS STERKER AS DIE DOOD”