Vandag se vers is weereens ‘n baie bekende vers. Ek begin al amper dink dat elke vers in Filippense ‘n “bekende” vers is.
“Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagte die wag hou in Christus Jesus.” (Filippense 4:6-7)
Is hierdie nie net eenvoudig van die wonderlikste beloftes wat ‘n mens kan lees nie. As ek dit nou persoonlik moet maak, lyk dit vir my die vers gaan iets soos die volgende lyk: Lees voort “DIE VREDE VAN GOD IN JOU ( DAG 33)”