GELOOFSGROEI IS HARDE WERK (DAG 32)

Ek wens soms ek kon dit anders stel, maar ek kan nie. Wat Paulus in hierdie vers sĂȘ is waar en elkeen wat geestelike of geloofsgroei beleef, besef dit: Geestelike vorming is harde werk.

“Ek span my in om dit alles myne te maak, omdat Christus Jesus my reeds syne gemaak het.” (Filippense 3:12b)

As ek dit dan nou persoonlik moet maak, dan gaan die teks so lees:

Ek, Attie, span my in om dit alles myne, Attie s’n, te maak, omdat Christus Jesus my, Attie, reeds syne gemaak het.

As ek dit dan nou sou skryf asof God met my self praat, dan gaan dit so lyk: Lees voort “GELOOFSGROEI IS HARDE WERK (DAG 32)”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑